Plaas 'n advertensie

'n Gevestigde maatskappy beskik oor be-roepsgeleentheid in Vryburg/Bray-area:PLAASBESTUURDER Naskoolse kwalifikasie in landbou. 5 jaar ondervinding van 'n uitgebreide boerdery-onderneming. Basiese tegniese vaardighede. Goeie handhawing van mensever-houdinge. Rekenaarvaardig. Kostedoel-treffende bestuur van die plaas, wat in-sluit voerkraalbestuur en daaglikse versorging van Bonsmaras. Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor bewese ondervinding van beesboerdery, 'n Bonsmara-stoetery, voerkraalvoeding en veldbestuur. Markverwante salaris en voordele. E-POS VOLLEDIGE CV AAN: recruitment@macdon.co.za

19 September 2022

Terug na bo