Plaas 'n advertensie

PLAAS/MAATSKAPPY TE KOOP. Langs die Vaalrivier, NW. ± 25,5 ha. 300 m-wye rivierfront met rondawel, pier, hengelplek en ablusieblok. 15 ha lusern onder besproeiing. Twee wonings, 400 m weg van rivier, bo vloedlyn, langs mekaar, met 11 slaapkamers, 5 badkamers, 3 kombuise, gedeelde lapa en swembad, netjiese kroeg. Store, buitegeboue, waskamer, werkerskwartiere, motorhuise. Veekraal met kampe en suipings. Boorgat met 9 m-staander met 2 watertenks. Ligging: S27°22’35.5/O62°27’27.4. Skakel Francois, 082 553 4171 of Obie, 082 448 8979.

08 Augustus 2022

Terug na bo