Plaas 'n advertensie

PETRUS STEYN. 262 uitstekende Sussex-stoetbeeste word te koop aangebied tydens die algehele uitverkoping van die bekende Eversar-Sussexstoet (Chris Nel sr.) se vroulikedierkudde op Dinsdag, 23 Maart 2021, om 11:00, op die plaas George, Petrus Steyn. Veiling op terrein en digitaal. Aanbod: 100 dragtige koeie met kalwers (3-in-1); 27 dragtige verse; 35 verse gereed vir bul. Kom deel in 51 jaar se uitstekende teling! Vir meer inligting, sien advertensie in die uitgawes van 4 tot 18 Maart of besoek: www.bkb.co.za. Navrae: Chris Nel, Sel 078 245 4442 of 083 654 9638.

22 Februarie 2021

Terug na bo