Plaas 'n advertensie

PALMIETFONTEIN BONSMARAS SE 35STE PRODUKSIEVEILING DATUM: Donderdag, 8 September 2022, om 11:00. PLEK: Op die plaas Palmietfontein, Brandfort. AANBOD: 35 SP-Bonsmarabulle en 300 vroulike diere. Die bulle is op die veld voorberei en afgerond vir die veiling. Al die diere is BM- en TB-vry en het volledige inentingsprogramme ondergaan. Al die bulle se vrugbaarheid is getoets, asook vir die dubbelbespieringsgene. Die dragtigheidstatus van die vroulike diere word gesertifiseer en hul ouderdomme bekend. STOETGASVERKOPER: La Patience Bonsmaras van Gert van Jaarsveld, Sel 083 462 2432. KOMMERSIËLE GASVERKOPER: Andreas Gutter, Sel 082 940 2965. SKAKEL CARL GUTTER, 082 378 4386 QUINTON FERREIRA, 083 377 9035 SAREL MYBURGH, 082 415 5792 AFSLAER: THEUNS VISSER 082 338 1356

08 Augustus 2022

Terug na bo