Plaas 'n advertensie

OPTIMUM BONSMARAS se 5de produksieveiling op Do., 29 Okt. 2020, om 11:00, op Dorisville, Brandfort. Aanbod: 4 stoetvaars; 30 SP-bulle (2 - 2½ jaar oud); 200 vroulike diere in verskillende produksiestadia. Aanlyn ook beskikbaar (swiftvee.com). Navrae: skakel Jannie Pelser (Vleissentraal), 082 776 1520; Martin Wipplinger (Optimum Bonsmara), 083 303 0297 of SP Olivier (Optimum Bonsmara), 083 680 6326.

26 Oktober 2020

Terug na bo