Plaas 'n advertensie

PAARTJIE GESOEKOp soek na man en vrou wat in sentraal-Kalahari, Botswana, kan gaan werk by 'n lodge. Man moet tegnies baie vaardig wees - elektries sowel as meganies. Stuur CV van nie langer as 1 bladsy aan onderstaande e-pos (slegs man se CV). E-POS: lizedreyer9@gmail.com

21 September 2020

Terug na bo