Plaas 'n advertensie

OPERASIONELE PLASE Operasionele plase teen die Vaalrivier, in die Noord-Kaap, per veiling. (1) Die plaas Sunningdale. Geskik vir vee, asook besproeiing. Waterregte, met rivierfront. Prospekteerregte. Openingsbod: R3 000 000. (2) Die plaas Harrisdale. Geskik vir vee, asook besproeiing. Waterregte, met rivierfront. Mynregte. Openingsbod: R3 000 000. Botte open 20 Oktober, om 10:00. Vir meer inligting, e-pos: mc.dutoit@bidx1.com of skakel +27 (0) 82 563 3275. Volledige veilingsvoorwaardes en bepalings: bidx1.com

19 September 2022

Terug na bo