Plaas 'n advertensie

ODENDAALSRUS. 344 ha-plaas te koop, distrik Odendaalsrus (provinsie Vrystaat), tydens Jan Delport se staakboerderyveiling op Woensdag, 22 September 2021, om 11:00, op Skotland, Odendaalsrus. Sien advertensie in dié uitgawe of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Piet Wessels, Sel 082 857 7827.

13 September 2021

Terug na bo