Plaas 'n advertensie

ODENDAALSRUS. Trekkers, vragmotors, voertuie, skottel-, skaar- en tandwerktuie, sleepwaens, planters, stroper en stropertoerusting, voermaaktoerus-ting, ander plaasgereedskap, losgoed, ens. word tydens Jan Delport se staakboerderyveiling te koop aangebied op Woensdag, 22 September 2021, om 11:00, op Skotland, Odendaalsrus. Sien advertensie in dié uitgawe of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Piet Wessels, Sel 082 857 7827.

13 September 2021

Terug na bo