Plaas 'n advertensie

ODENDAALSRUS. 103 uitstekende boerbeeste word tydens Jan Delport se staakboerderyveiling te koop aangebied op Woensdag, 22 September 2021, om 11:00, op Skotland, Odendaalsrus. Aanbod: 75 koeie (20 het reeds gekalf); 20 verse (gereed vir bul/dragtig); 6 Afrikanerkoeie; 1 Sussex-bul; 1 Afrikaner-bul. Sien advertensie in dié uitgawe of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Piet Wessels, Sel 082 857 7827.

13 September 2021

Terug na bo