Plaas 'n advertensie

NYLSTROOM 4 aangrensende plase, 7 km buite dorp. 405 ha groot, waarvan 30 ha tafeldruiwe, 6 kultivars (2001 - 2019), onder skadunet met drupbesproeiing en 25 ha Eurika-suurlemoene (2019) met drupbesproeiing. 8 ha-spilpunt. Damme, pompe, boorgate met waterregte. 3 huise, 3 woonstelle, store en arbeidershuise. Pragtige 330 ha bergveld. In die Waterberge, met wildheining en 4x4-roetes. Kampterrein met lapa, swembad en ablusiegeriewe. Klaar ontwikkelde plaas. R22m. SKAKEL HENNIE 082 419 6112

21 Oktober 2019

Terug na bo