Plaas 'n advertensie

NOORD-KAAP-BONSMARAGROEP se 18de produksieveiling. Vrydag, 21 Mei 2021, om 11:00, by die Kimberley-veemark. Aanbod: 15 SP-bulle en 150 vroulike diere in alle produksiestadia. Navrae: skakel Jannie van der Westhuizen (Vleissentraal), 083 969 4236.

19 April 2021

Terug na bo