Plaas 'n advertensie

NOENIEPUT KALAHARI. Ruim, selfonderhoudende, ten volle gemeubileerde gesinswoning te koop vir R360 000. Huis en buitegeboue 400 plus m2. Erf 1,8 ha. Eie kragopwekker en eie water. Erf is omhein. Groot bome vir koelte. Is al deur koerante beskryf as een van die veiligste plekke in Suid-Afrika. Tel, 082 655 5503.

11 November 2019

Terug na bo