Plaas 'n advertensie

NASIONALE SUSSEXVEILING: Donderdag, 12 Augustus 2021, om 11:00, by die Bloemfontein-skouterrein. Aanbod: 26 SP-bulle; 20 vroulike diere. Aankope kan ook aanlyn gedoen word op dag van veiling (swiftvee.com). Navrae: skakel Danie Pienaar, 082 893 6721 of Sussex-kantoor, 051 410 0955.

19 Julie 2021

Terug na bo