Plaas 'n advertensie

NASIONALE BRANGUSVEILING: 10 Augustus 2022, om 11:00, by die Afridome, Parys. Aanbod: 67 bulle; 27 vroulike diere. Navrae: skakel die Genootskap, 051 451 2496; Ian Grobbelaar, 060 965 6207 of Andrew Miller (afslaer), 082 493 2362.

01 Augustus 2022

Terug na bo