Plaas 'n advertensie

MOOI VERS-VEILING op Dinsdag, 15 Junie 2021, om 11:00, by die Royal Auction Center, Frankfort. Aanbod: ± 400 uitstekende vroulike diere, bestaande uit nie-dragtige verse, dragtige tot swaar dragtige verse en eerstekalfkoeie met kalwers. Bonsmara-tipe, Bovelder-tipe, Beefmaster-tipe, Bonsmara/Simmentaler-kruisings. Navrae: skakel PJ Muller, 060 966 9340 of Corjan de Jager, 079 506 8777.

07 Junie 2021

Terug na bo