Plaas 'n advertensie

MOOI, SWAAR, DRAGTIGE Bonsmara- en Bonsmara-tipe verse te koop. Deur veearts as dragtig gesertifiseer. Sommiges sigbaar dragtig. Gedek deur rooi Brangus. R16 000, o.n.a., BTW ingesluit. Villiers-omgewing. Skakel 082 920 4228.

25 Mei 2020

Terug na bo