Plaas 'n advertensie

DRAGTIGE OOIE te koop. Dragtigheid deur veearts gedoen. Ooie bestaan uit die volgende dragtigheidspersentasie: 2,4% vyflinge, 4,8% vierlinge, 28,8% drielinge, 48% tweelinge, 16% eenlinge. Skakel 061 739 9123.

07 April 2021

Terug na bo