Plaas 'n advertensie

MEMEL-BOVELDERVEILING: 80 Bovelderbulle word te koop aangebied op Wo., 11 Aug. 2021, om 11:00, op Boshoek, Memel. Besigtigingsdag: 8 Julie 2021, van 13:00 - 17:00, op Boshoek. Vir meer inligting, sien advertensie in die uitgawe van 30 Julie 2021. Navrae: skakel Boshoek Bovelders: Paul van Niekerk, 082 577 6556 of Charl Theron, 072 670 7431 of Maritz Bovelders: Jaco Maritz, 082 853 7941; dr. At Viljoen, 082 440 7823; dr. Chris Nel, 083 654 9638 of Jan Mostert, 083 306 8408.

07 Junie 2021

Terug na bo