Plaas 'n advertensie

MEMEL. 520 gekeurde Bovelders word tydens die 7de produksieveiling van Jaco Maritz en Boshoek Bovelders te koop aangebied op Donderdag, 10 Februarie 2022, om 11:00, op Eksteen, Memel. Aanbod: 195 koeie met 195 kalwers (meeste 3-in-1); 65 dragtige verse; 65 nie-dragtige verse. Sien advertensie in die uitgawes van 21 en 28 Januarie 2022 of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Paul du Bruyn, Sel 079 882 1138; Jan Mostert (afslaer), Sel 083 306 8408 of eienaars: Jaco Maritz, Sel 082 853 7941; Paul van Niekerk, Sel 082 577 6556 en Charl Theron, Sel 072 670 7431.

10 Januarie 2022

Terug na bo