Plaas 'n advertensie

MEMEL. 500 kommersiële SAVM-ooie word tydens die 7de produksieveiling van Jaco Maritz te koop aangebied op Donderdag, 10 Februarie 2022, om 11:00, op Eksteen, Memel. Aanbod: 300 ooie, swaar dragtig met een- en tweelinge, 6-tand tot volbek; 100 dragtige ooie, lam in Mei, 4-tand tot volbek; 100 jong, nie-dragtige ooie. Sien advertensie in die uitgawes van 21 en 28 Januarie 2022 of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Pieter Nel (skaap- en woladviseur), Sel 076 078 9849; Paul du Bruyn, Sel 079 882 1138; Jan Mostert (afslaer), Sel 083 306 8408 of eienaar: Jaco Maritz, Sel 082 853 7941.

10 Januarie 2022

Terug na bo