Plaas 'n advertensie

MALEMBA BOERDERY: 25ste produksieveiling op 14 Sept., om 11:00, op die plaas Mooirus, Louwna. Bulle: 30 Simmentalers; 30 Simbras; 10 Charolais. Vroulike diere: 10 Simmentalers; 10 Simbras; 100 dragtige, kommersiële diere. Skakel Jacques Swart, 082 944 0293; Andries Swart, 072 133 7108; Malcolm Kock, 082 333 0911 of Ian Brown, 082 789 3634.

01 Augustus 2022

Terug na bo