Plaas 'n advertensie

MALEMBA BOERDERY: 23ste produksieveiling op 15 September, om 11:00, op die plaas Mooirus, Louwna. Aanbod: 65 bulle en 120 vroulike diere, nl.: 25 Simbrabulle; 30 Simmentalerbulle; 10 Charolaisbulle; 10 vroulike Simbradiere (Skouspan); 10 vroulike Simmentalerdiere (Skouspan) en 100 dragtige Simbra-verse. Skakel Jacques Swart, 082 944 0293; Andries Swart, 072 133 7108; Malcolm Kock, 082 333 0911 of Ian Brown, 082 789 3634.

13 September 2021

Terug na bo