Plaas 'n advertensie

LOHMAN BROWN-LÊHENNE. Punt-van-lê, 18 weke oud. Alle inentings op datum. Bestelling noodsaaklik. Slegs beperkte voorraad beskikbaar. Geen deposit is nodig vir bestelling. Bloemfontein. Skakel Thys, 072 391 3781.

20 Junie 2022

Terug na bo