Plaas 'n advertensie

LINDLEY. 5 trekkers in 'n puik toestand word in opdrag van Armory Boerdery per veiling te koop aangebied op Donderdag, 18 Augustus 2022, om 11:00, op Kleinfontein, Lindley. Aanbod: 2013-McCormick CMax 110 HC (4 969 uur); Ford 7600; John Deere 2140; John Deere 3140, 4x4; 2009-New Holland 8030. Daar kom ook allerlei plaastoerusting en 70 rooi Angusspeenkalwers onder die hamer. Sien advertensie in die uitgawe van 12 Aug. of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Geyer Terblanche, Sel 072 564 6164.

08 Augustus 2022

Terug na bo