Plaas 'n advertensie

LEWENSLUS EN ODENSIM. 27ste produksieveiling op Dinsdag, 3 Augustus 2021, om 11:00, op Uithoek, Villiers. Aanbod: 30 Simmentalerbulle; 25 vroulike Simmentalerdiere; 15 Droughtmasterbul-le; 30 vroulike Droughtmasterdiere, asook 25 vroulike, kommersiële Droughtmasterdiere. Skakel Pula Gilliomee, 082 788 5338; Fanie van der Merwe (jnr.), 061 180 6802; Ollie van der Linden, 082 490 5028; Adriaan Odendaal, 083 462 2148 of Riaan Odendaal, 082 743 9832.

26 Julie 2021

Terug na bo