Plaas 'n advertensie

LENTEVEILING, met trots aangebied deur Noordkaap Lewendehawe Vryburg op Donderdag, 19 Augustus 2021, om 11:00, by die Vryburg-skouterrein. Aanbod: 50 stoetbulle en 200 kommersiële vroulike diere (in alle produksiestadia). Skakel Wiep Joubert (bestuurder), 082 771 1372; Jannie v.d. Heever (bemarker), 082 821 5418 of Theuns Visser (afslaer), 082 338 1356. Bonsmara Genepoel - waarde vir geld!

26 Julie 2021

Terug na bo