Plaas 'n advertensie

LÊHENHOKKE te koop vir 12 000 henne. Splinternuut, nog nooit opgerig nie. Volledig, met hokke, water- en voerkripstelsel, nuwe voertenk, elektriese motors, kontroleboks, misskrapers. Prys: R350 000, BTW uitgesluit en ohb. Bel Stephen, 082 570 0291. Naby Oos-Londen.

22 November 2021

Terug na bo