Plaas 'n advertensie

LADYSMITH. 345 uitstekende Dohne-Merino's word tydens die 13de produksieveiling van Julius Beukes (Bessiesfontein-Dohne-Merino-stoet) te koop aangebied op Donderdag, 23 September 2021, om 11:00, op Bessiesfontein, Ladysmith. Aanbod: 55 AA- en A-ramme; 40 dragtige ooie; 50 nie-dragtige ooie, 2-tand, gereed vir ram; 200 topgehalte-ooilammers (40 - 50 kg). Vir meer inligting, besoek www.bkb.co.za. Navrae: Wynand Lens, Sel 082 329 0227 of Julius Beukes (eienaar), Sel 083 268 2486.

13 September 2021

Terug na bo