Plaas 'n advertensie

KRUGER & LHB BONSMARAS. Donderdag, 14 Oktober 2021, om 11:00, op Waterpaslaagte, Boshof. Aanbod: 60 SP-bulle; 50 vroulike diere; 300 kommersiële, vroulike diere. Navrae: skakel Frikkie Kruger, 083 702 2771; Schalk van der Merwe, 082 551 2598 of Dries van Dyk (Vleissentraal), 084 858 8686.

13 September 2021

Terug na bo