Plaas 'n advertensie

KRUGER & LHB BONSMARAS: Donderdag, 13 Oktober 2022, om 11:00, op Waterpaslaagte, Boshof. Aanbod: 65 SP-bulle; 50 vroulike diere; 350 kommersiële vroulike diere. Navrae: skakel Frikkie Kruger, 083 702 2771; Schalk van der Merwe, 082 551 2598 of Dries van Dyk (Vleissentraal), 084 858 8686.

19 September 2022

Terug na bo