Plaas 'n advertensie

KOOKHUIS, VISRIVIERVALLEI. Uitstekende besproeiingsplaas in die Visriviervallei. Waterreg vir 94 ha onder Grootvis-besproeiingskema. Ten volle ontwikkel met baie goeie woonhuis, bestuurdershuis en alle nodige buitegeboue. Baie goeie grond en 'n matige klimaat. Skakel Willem Swart, 072 227 6730.

07 Junie 2021

Terug na bo