Plaas 'n advertensie

KLARADYN-AFTREEOORDBRACKENFELL Te koop: Boorgat-na-drinkwater-filtreerstelsel. 100 000 l/dag. Lewer skoon drinkwater wat aan alle wetlike vereistes voldoen. Installasie is slegs 6 maande oud en feitlik nuut. Word as 'n volledige installasie te koop aangebied (gebou uitgesluit). Kan ook as los onderdele verkoop word en sluit in: 100 mm x 3 kW-Franklin-boorgatpomp, Solist-waterdieptemeter, 75 mm-watermeter, 75 mm-inlynmenger met 2 x 220 V-doseerpompe, 10 000 l-flokkuleermengtenk met 2 x 0,75 kW-mengpompe, 10 g/h-osoonopwekker, 1,5 kW-waterpomp na filters, outomatiese waterversagter, outomatiese geaktiveerde koolstof-filter, 2 outomatiese kleiverwyderingsfilters, 8 x 10 000 l-watertenke, gekoppel met 110 mm-LDP pypwerk, 2 x 85/120-stuwerpompe, 15 000 l/h-UV-steriliseerder, verskeidenheid van watertoetsinstrumente, los onderdele, ens. VIR MEER BESONDERHDE SKAKEL DIE PROJEKLEIER MNR. DIRK DEN HAAN, 082 971 3808 OF E-POS AAN: mw-kmc@mweb.co.za

17 Januarie 2022

Terug na bo