Plaas 'n advertensie

JUST PROPERTY Ons Just Property-kantoor op Riebeek-Kasteel is by uitstek gerat om plase te bemark, of te soek, vir potensiële kopers. Ons beskik huidiglik oor topklaskoring- sowel as besproeiingsplase. Indien ons nie het nie, soek ons vir jou. Ons plaas-agent het self geboer en sal baie gou jou behoeftes bepaal en dienooreenkomstig optree om toe te sien dat jy die regte plaas bekom. Skakel Hannes Laubscher 083 655 9115 Sukses gewaarborg.

29 November 2021

Terug na bo