Plaas 'n advertensie

JAPIE KRIGE EIENDOMME DANABAAI bied aan: Pragtige plaas van 120 ha. Geleë 50 km vanaf Mosselbaai per teerpad (Herbertsdale). 20 ha onder besproeiing, 20 ha droëlande. Plaas beskik oor waterregte en damme vir stoor. Gerieflike huis. Besproeiingspompe ingesluit. R4,9m. Skakel Chris, 082 560 1978; Chris@jkprop.co.za.

13 Julie 2020

Terug na bo