Plaas 'n advertensie

IS DAAR DALK 'N GOEIE SAMARITAAN wat ons moontlik kan help met 'n permanente blyplekkie? 2 eerlike, bejaar-de boeredames: myself en my gestremde moeder met 2 klein hondjies. Ons is werklik desperaat. Kan iemand ons dalk help? Bel 082 556 4000.

22 Februarie 2021

Terug na bo