Plaas 'n advertensie

DANIËLSKUIL. 8 uitstekende wild- en veeplase (11 146 ha in totaal) word tydens die reuse-eiendomsveiling van Gerrit Niewoudt te koop aangebied op Dinsdag, 30 Maart 2021, om 11:00, op Vlakpan, Daniëlskuil. Eiendom 1: Die plaas Stilverlaat nr. 314, grootte: 3 208,8244 ha (geleë 60 km suidoos van Groblershoop). Eiendom 2: Die plaas Hopefield nr. 267, grootte: 1 027,5829 ha. Eiendom 3: Die plaas Vogelstruispan nr. 242, grootte: 964,8733 ha. Eiendom 4: Die plaas Vlakpan-Suid nr. 268, grootte: 1 056,6921 ha. Eiendom 5: Die plaas Constansia nr. 269, grootte: 1 035,2463 ha. Eiendom 6: Die plaas Constansia nr. 268, grootte: 7,4069 ha. Eiendom 7: Die plaas Vaalpan nr. 270, grootte: 1 578,6328 ha. Eiendomme 2 - 7 geleë tussen Koopmansfontein en Daniëlskuil. Eiendom 8: Die plaas Geluk nr. 112, grootte: 1 570,3057 ha (geleë tussen Koopmansfontein en Reivilo). Besoek: www.bkb.co.za. Navrae: JD Steyn, Sel 072 877 6984 of Joe van Huysteen, Sel 083 998 2277.

01 Maart 2021

Terug na bo