Plaas 'n advertensie

HERTZOGVILLE. 25 top-Angusbulle word tydens Malherbe & Roberts se 23ste produksieveiling te koop aangebied op Woensdag, 28 September 2022, om 11:00, by die Hertzogville-veilingskrale. Daar kom ook 175 Brangusbeeste en 15 Wit Dorper-ramme onder die hamer. Vir meer inligting of vir pamflet, besoek: www.bkb.co.za. Navrae: Louwtjie, Sel 082 827 7443; Sarel, Sel 082 447 7450 of RC Malherbe, Sel 084 851 8262.

19 September 2022

Terug na bo