Plaas 'n advertensie

HARTEBEESHOEK. Skaaptoerusting in puik toestand word namens Boogertman van der Loo (Edms.) Bpk. te koop aangebied op Donderdag, 6 Oktober 2022, om 11:00, by die Highlander Trout Lodge, Hartebeeshoek-pad, Hartebeeshoek. Aanbod: Baie TSK-panele, skaaphokkies, sorteerhokkies, weegkrat, skaal, lamhokkies, waterbakke, voerbakke/ ringe, laaibanke, waens, dragtigheid-skandeerder en nog baie - te veel om te noem. Sien advertensie in die uitgawe van 30 Sept. of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Riaan Herbst, Sel 076 154 5049.

19 September 2022

Terug na bo