Plaas 'n advertensie

HARTEBEESHOEK. 516 top-SAVM-skape word namens Boogertman van der Loo (Edms.) Bpk. te koop aangebied op Donderdag, 6 Oktober 2022, om 11:00, by die Highlander Trout Lodge, Hartebeeshoek-pad, Hartebeeshoek. Aanbod: 272 stoetdiere: 23 ooie met lammers; 47 dragtige ooie; 16 ramme, 93 ooie; 93 speenlammers. 244 kommersiële diere: 43 ooie met lammers; 33 dragtige ooie; 81 ooie; 87 speenlammers. Sien advertensie in die uitgawe van die 30 Sept. 2022 of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Riaan Herbst, Sel 076 154 5049.

19 September 2022

Terug na bo