Plaas 'n advertensie

HARRISMITH. 180 Bonsmaras word aangebied tydens die produksieveiling van Ferrero Bonsmaras op Dinsdag, 11 Au-gustus 2020. 'n Uitstekende aanbod van 40 bulle en 140 dragtige, jong koeie (kalf Aug. tot Nov. 2020). Vir meer inligting, sien halfbladadvertensie in die uitgawe van 31 Julie 2020 of vir pamflet, besoek www.ferrerobonsmaras.blogspot.com of www.bkb.co.za. Navrae: John Campher, Sel 072 202 0160; Douw van Wyk, Sel 083 458 7353 of Jan Mostert, Sel 083 306 8408.

29 Junie 2020

Terug na bo