Plaas 'n advertensie

GROOT PEKANNEUTBOME, beskikbaar Julie/Augustus. Bome is van uitstekende gehalte en is baie groeikragtig. Ekstragroot bome is R120 per boom, BTW uitgesluit. Vir bestellings meer as 1 000 is prys R100 per boom, BTW uitge-sluit. Bespreek by Golden Green Pecans: D.J. Meades, 083 440 2657 of Alanda, 084 555 6662. Kimberley-omgewing.

13 Julie 2020

Terug na bo