Plaas 'n advertensie

GRAAFF-REINET/PEARSTON. Uitstekende skaap- en bokplaas met besproei-ing. 9 400 ha. 40 ha-spilpuntbesproeiing. Goeie woonhuis, jagterslodge, skure, buitegeboue, drade en water. Hierdie spogplaas word per tender aangebied wat op 31 Mei 2021 sluit. Vir meer inligting, skakel Willem Swart, 072 227 6730 of besoek https://www.wildebeestkuil.co.za.

19 April 2021

Terug na bo