Plaas 'n advertensie

GRAAFF-REINET. Historiese 6 020 ha-derdegenerasieplaas. Ideaal vir skape, bokke en beeste, met soet en produktiewe vlakteveld, voorskootveld, berge en klowe, oorheers deur spekbome en groter struike - die koedoe se heimat. 'n Ekonomiese eenheid met 430 GVE en verdeel in 115 kampe. Die veld is in 'n ongerepte toestand met 'n groot diversiteit van plantegroei. Daarbenewens is dit 'n veilige eiendom; 50 km van die dorp af sonder publieke deurgange en geen aangrensende openbare paaie nie. R25m. Skakel David McNaughton, 082 339 8646.

29 Junie 2020

Terug na bo