Plaas 'n advertensie

GESLOTE TENDERSTenders word uitgenooi vir die volgende: Verkoping per geslote tender van goed gevestigde 70 ha-sitrusplaas, met 52,5 ha geskeduleerde water vanaf die L.S.R.W.U.A, geleë in die onder-Sondagsriviervallei-gebied, naby die dorpie Addo (vir meer inligting, besoek https://www.openrealty.co.za/addo-farm-for-sale-1987751). Dokumente vir bg. tender kan verkry word by die agent, Liz de Villiers, e-pos: ebdevilliers@openrealty.co.za of Sel 084 823 1464. INDIENING EN OOPMAAK VAN TENDERS: Tenders moet die kantore van Lawrence Masiza Vorster Ing., Cape-weg 214, Mill Park, Port Elizabeth, bereik teen nie later nie as 12:00 op 27 JANUARIE 2022, en moet geplaas word in die tenderhouer by ontvangs tussen 08:00 en 16:00 op weeksdae, in 'n verseëlde en geseëlde koevert wat duidelik gemerk moet wees: “TENDER: ADDO DRIFT”. Die verkoper is nie verplig om die laagste of enige tenders te aanvaar nie. Laat tenders sal nie aanvaar word nie.

10 Januarie 2022

Terug na bo