Plaas 'n advertensie

GESAMENTLIKE SANTARUST-STOET-VEILING op 11 Augustus 2021, om 11:00, op die plaas Borneo, Delareyville-distrik. Aanbod: 50 bulle; 50 vroulike SP-diere (alle stadia); 10 kommersiële vroulike diere. Navrae: skakel Hennie, 082 333 0912; Gert, 076 097 2548; Abri, 082 570 6325 of Steven, 076 865 0640.

02 Augustus 2021

Terug na bo