Plaas 'n advertensie

GEKWALIFISEERDEDIESELWERKTUIGKUNDIGE Bg. pos is beskikbaar vir voltydse diens by Mooibank Boerdery, Wakkerstroom, Mpumalanga. PLIGTE: Instandhouding en herstelwerk op vragmotors, trokkies, trekkers en geel masjinerie. VEREISTES: Ambagskwalifikasie (rooi seël); 10 jaar werkservaring; minimum kode 8-rybewys. Ervaring van bg. werktuie sal voordelig wees. VOORDELE: Mededingende salarispakket op grond van kwalifikasies. Werksvoertuig en behuising ingesluit by pakket. E-POS CV NA: mooibankb@gmail.com

10 Januarie 2022

Terug na bo