Plaas 'n advertensie

FRANKFORT. SAVM-veiling op Dinsdag, 9 Augustus 2022, om 11:00, by die VKB-veilingsentrum. Aanbod: 65 top-SAVM-ramme uit 20 stoeterye (vrugbaarheidsertifikate beskikbaar); 300 SAVM-kudde-ooie (dragtig en nie-dragtig). Navrae: PJ Müller (Vleissentraal), Sel 060 966 9340 of Jan Vosloo (SAVM), Sel 082 556 9822.

01 Augustus 2022

Terug na bo