Plaas 'n advertensie

FRANKFORT. SAVM-ramveiling op Dinsdag, 10 Augustus 2021, om 11:00, by RAC-veilingskompleks. Aanbod: 60 top-SAVM-ramme, uit 15 stoeterye (vrugbaarheidsertifikate beskikbaar); 200 SAVM-kudde-ooie (dragtig en nie-dragtig). Navrae: skakel PJ Müller (Vleissentraal), 060 966 9340 of Jan Vosloo (SAVM), 082 556 9822.

02 Augustus 2021

Terug na bo