Plaas 'n advertensie

FRANKFORT. Meer as 800 uitstekende Bonsmaras word tydens Six Star Group se 6de produksieveiling te koop aangebied op Vrydag, 18 Junie 2021, om 12:00, op Frankfort. Aanbod: 110 koeie (3-in-1); 90 koeie met 90 kalwers; 70 swaar dragtige koeie (besig om te kalf); 80 dragtige koeie (3 - 5 mnde.); 80 swaar dragtige koeie (2018, tweede kalf, besig om te kalf); 120 swaar dragtige verse (2019, besig om te kalf, Sernick-versbulle gebruik); 100 nie-dragtige verse (2020, gereed vir bul); 150 speenverse (2021). Sien halfbladadvertensie in die uitgawe van 4 Junie of vir pamflet, besoek www.bkb.co.za. Navrae: Gert Burger, Sel 082 822 1952.

07 Junie 2021

Terug na bo